Home page    Back to “My career as an Afrikaans author ©  COPYRIGHT NOW UNBANNED PUBLICATIONS  - Renette  Vermeulen

Die Liefde se Mag”  “Geen Trane vir Annie Dirksen”  “Die Blommekind

Die Bybel–gebaseerde kortverhaal “Pasellaswiets” is in 1990 in die gewilde tydskrif Keur gepubliseer. 

Dit is nie ‘n kinderverhaal nie, hoewel dit uit die perspektief van ‘n kind geskryf is.  Dit is ryk aan geestelike simbole en Skriftuurlike beeldtaal wat God se Woord deur karakaterontwikkeling in traumatiese situasies uitbeeld. 

 

      Pasellaswiets1.jpg

 

 

 

 

(Continue)